Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Gevriesde Skouer
Jaar gelede skoueroperasie gehad. Spier was af wat geheg moes word. 3 Maande na operasie gevriesde skouerlik gekry. Drink nou al 8 maande pyn- en inflammatoriese medikasie, cortisoonpille en inspuitings ook al gehad, niks help nie, die pyn word net erger en erger. Hoop u kan help asb. Ek is 50.
Gevriesde skouer kan uiters pynlik wees en kan maande duur om te herstel. Kontak jou ortopeet en bespreek moontlike chirugiese oplossings vir jou probleem. Manipulasie van die skouer onder algemene narkose kan die vergroeiings binne die skouergewrig breek en die toestand herstel. Jou dokter kan ook 'n artroskopie oorweeg om die vergroeiings binne die skouer te breek.
Groete
Dr Anrich
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.