Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
GORDELROOS : simptome & wat veroorsaak
Ek will graag weet wat is gordelroos? Wat veroorsaak dit en wat is die simptome. Is dit 'n siekte wat herhaardelik kan voorkom?
Hallo Pigeon
Dit is 'n virusinfeksie veroorsaak deur die Varicella zoster virus ( dieselfde virus kan waterpokkies veroorsaak). Die virus lĂȘ baie keer dormant of slapend in 'n senuwee wortel en as jou gestel af is dan aktiveer die virus en slaan in blasies uit in die area wat deur die senuwee voorsien word. Dit is die rede hoekom dit altyd net aan die een kant voorkom. Dit kan herhaaldelik gebeur. Dit help om binne 24 uur met 'n kursus Zovirax te begin as jy uitslaan omdat dit dan die virus kan doodmaak en verdere aanvalle kan voorkom.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.