Ask an expert
Question

10 Nov 2008

Harde knop onder vel
Ek het ' n harde knop reg onder die vel - net daar waar die ribbenbene aan die bo-punt by mekaar kom? Dis glad nie seer of gevoelig nie, en is kliphard, amper soos ' n klippie onder die vel?
Answer 4,488 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Knoppie
Dis moeilik om te sĂȘ maar dit kan 'n knoppie in die borsbeen wees - as dit nie groter word nie, en nie seer is nie, hoef jy waarskynlik niks daaraan te doen nie. Wys dit vir jou dokter volgende keer as jy vir iets na hom/haar gaan.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20004 votes
Vote