Ask an expert
Question

24 Mar 2003

Hare val te veel uit.
Ek het so twee jaar terug my hare laat groei.Ek hou hulle nou so skouer lengte.Maar wat my probleem is as ek hare was en kam kom daar vir my teveer haar uit. As ek huis skoon maak skrik ek om te sien hoeveel hare le die hele wereld vol.Ek het al vir haarkappers gevra wat kan dit wees dan se hulle seisoens verandering nee wat die seisoen kan kom en gaan dit bly dieselfde.Dit raak nou al 'n verleentheid want vriende se hulle kan sien wanneer ek daar was aan die hare wat daar rond le.Help asb.
Answer 867 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Raadop, as jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za, dan pos ek jou iets wat ek oor haarverlies geskryf het. Lees dit en laat my weet as jy nog vrae het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20281 votes
Vote