Ask an expert
Question

06 Apr 2004

Hare vir kanker
Hi,

my ma het Saterdag haar lang hare laat afsny vir die kanker dag. Nou wil ons net uitvind of daar 'n plek is waarnatoe ons dit kan stuur, aangesien hulle pruike maak vir mense wat hulle hare verloor het tydens behandeling.

Kan u my assblief help met 'n nommer of adres om die hare na toe te stuur vir die maak van die pruik.

Dankie

Debs
Answer 669 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Debs, ek het geen idee, maar jy kan die kankervereniging kontak – hulle behoor jou te kan help. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20294 votes
Vote