Ask an expert
Question

20 Oct 2008

HELP!!
Ek word lam in my boude wanneer ek stap,maar as ek stilstaan vir n paar sekondes kan ek weer so 50m stap.Soms word my een been lam. My kuite is seer wanneer ek ver probeer stap en bly seer vir n paar dae Trappe en opdraende is omtrent ontmoontlik om te stap. Fiets ry is nie n probleem nie. Die physio se my bobeen spiere is te styf en my bene kan nie terugbuig nie. Sal Pilatus help wat kan ek doen?
Answer 1,168 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Looper
Dit is dalk tekens van arteriele inkorting en jy het 'n doppler ondersoek van jou bene en dalk rug x/strale nodig - gaan sien asb jou dokter en vertel hom van jou simptome. Vra hy moet asb jou been polse check?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.