Ask an expert
Question

19 Sep 2006

Help asb dok.
Hi Dok.

Ek hoop u kan my help, was al by verskeie dokters en nog geen antwoord.

Ek kry omtrent elke aand net nadat ek in die bed geklim het pyn in my enkels. Dit is baie erger in die somer. Dit voel of my voete aan die brand is. Dit is nie regtig seer nie net baie gevoelig, dit voel of ek my enkels moet knak, soos meeste mens hulle vingers sal knak. En my voete tot my enkels is warm.
ek sal kort kort deur die nag opstaan om my voete onder n koue kraan te sit om "af tekoel". dan is dit vir so paar minute beter tot my voete droog is dan begin dit weer. Dit is so n kombenasie van pyn, warm en gevoelig. maar dit is binne my voete. ek kan nie agter kom of dit die been of soiere is nie. ek het voor heen pynpille gedrink wat 'n bietjie gehelp het maar nou help dit nie meer nie. net n emmer met koue water help vir n rukkie.

WAT KAN DIT WEES EN WAT SAL DAARVOOR HELP????

ASSEBLIEF GEE RAAD

DANKIE

MIKA
Answer 675 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Mika
Lees bietjie hierdie artikel: - http://www.epodiatry.com/burning-foot.htm
Soos jy verduidelik dink ek jy het dalk perifere neuropatie en moet 'n vit B tekort, of onderliggende diabetes defnitief uitgeskakel word. Jy moet ook kyk na die tipe skoene wat jy dra en kyk of jy nie allergies vir die kleurstof in die leer of vir 'n tipe plasties of sykous materiaal is nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.