Ask an expert
Question

15 Nov 2011

help asb dokter
Ek hoop dokter het vir my antwoorde.

Ek het nou onlangs uitgevind dat ek ''n kroniese bloedkanker het. Ek is nou meer as ''n jaar op " watch and wait" . en dis letterlik al wat ek doen, want ek voel nie siek nie.

My seuntjie is 9, gebore met down sindroom maar anders is hy gesond. Kan dit die rede wees hoekom ek ''n downs kind gekry het, want niemand kan my antwoord nie, en was maar net 26 jaar oud.
Answer 323 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Yolande

Down sindroom is 'n toevallige gebeurtenis en het geen verband met die ouer se gedrag of eksterne faktore gedurende swangerskap nie. Jou risiko is wel groter met swangerskappe na 35. Kroniese bloedkanker het geen verwantskap met hierdie sindroom nie.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20001 votes
Vote