Ask an expert
Question

02 Aug 2007

Het elke week daai tyd...
Ek het vir seker so 5 maande die voorbehoef inspuiting gebruik en dit toe gelos omdat ek nie meer iemand het om dit vir my te gee nie.Ek is seker nou so 4 maande van die inspuiting af en nou het ek elke 3 tot 4dae n menstrihasie tyd.(Ek weet nie hoe om dit te spel nie.) Ek wil net wwet is dit normaal of moet ek dalk erder n dokter gaan sien.
Voor dit het ek altyd normaal gegaan en dit pla my verskriklik.
Hepl my asseblief!
Dankie Ex
Answer 721 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe Ex
Nee dit is nie normaal nie, jy kry nou wat ons noem deurbraak bloedings. Sien jou GP - dit help soms om op 'n voorbehoed pil te gaan om net jou menstruasie se siklus weer stabiel te kry. (Deurbraakbloedings is egter nie gevaarlik nie, net irriterend!)
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19334 votes
Vote