Ask an expert
Question

05 Nov 2008

Hoofpyn, drukking in ore en verstandtand
My dogter, 22 jaar, kry vir die afgelope paar weke hoofpyn as sy soggens opstaan (sy voel dit aan haar voorkop) - later in die dag is dit dowwer - sy het ook ' n drukking in haar ore. Ek moet ook noem dat haar vier verstandtande uitgekom het en dat ons wel beplan om dit te laat verwyder. Dink u die verstandtande kan die rede vir die hoofpyn en die drukking in haar ore wees? Ons wil net seker maak dat dit wel die oorsaak vir haar hoofpyn is. Sy ly ook aan sinus (maar nie te erg nie).
Answer 17,048 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo AA
Dit kan van die verstand tande wees, ander oorsake kan swak visie of spierspasma in die nek wees. Mens moet maar by 'n punt begin en na alles kyk - wanneer laas is haar oë getoets? Jou GP kan dalk net na haar nek ook kyk.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.