Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
HPV
Ek het HPV ..is al 4 jaar saamet kerel(" hy was my eerste" ).Het gehaad voor ek hom ontmoet het, hoe dan kon kry as " sexual transmitted disease is?. Seker nodig dat ek dringend vir hom neem vir inspuiting?Te laat?Het nou eers besef wat nagevolge kan wees wat cervical cancer betref, gaan gelukkig 1 keer ' n jaar gyno toe.Het altyd net gedink dit gaan net my imune system beinvloed. En gaan my seker nou niks help nie?
Jane
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Ongelukkig is Menslike Papiloon Virus 'n seksueel oordraagbare siekte en weet ek glad nie hoe jy dit kon gekry het as jy daarmee gediagnoseer was voor jy seksuele omgang met jou vriend gehad het nie. Ek stel voor dat hy 'n dokter besoek sodat daar vasgestel kan word of hy die virus het. Dit word met bloed toetse bepaal.
Groete
Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.