Ask an expert
Question

10 Feb 2010

jeuk
uitwendige gejeuk in die lies area ens. Wil van my kop af raak. Allherhande salwe, mengsels ens gebruik. Ek was dr toe die stel voor ek verloor gewig? Die areas is al bloedrooi van al die jeuk het u enige raad. Ek is gestuur glukose toetse als is binne perke.
Answer 4,393 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Maggie
Is die vel rooi en geirriteerd? Jy mag dalk 'n candida vel infeksie hĂȘ. Probeer iets soos Stopitch gemeng met 'n anti-swam salf (vra jou apteker) en poeier met Mycota voetpoeier in die voue as dit baie sweet.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.