Ask an expert
Question

04 Mar 2010

kan ek swanger wees.?
More dokter,ek en my man probeer swanger raak,met ons 2de kind.. Ek het my laaste menstruasie gehad 1ste feb-4 feb.Ek is veronderstel om nou weer te menstrueer,maar daar is nog niks.Ek kry die vreeslikste maagpyn,dat ek dink dit het begin,en as ek in die badkamer kom is daar niks.Ek het wel gister so ligte pienk afskyding gehad.Ek voel vreeslik hardlywig en vol winde.Met rukke voel dit of my borste gevoelig is,maar dit is nie soos my eerste swangerskap dat ek glad nie daaraan kon vat nie.Waarvan kan die maagpyn wees (voel kompleet soos menstruasie pyn),dit kom en gaan deur die loop van die dag.Wanneer sal ek meer tekens voel,of kan ek nou al ''n swangerskaptoets doen ?
Answer 4,703 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Estelle
Jy kan al 'n swangerskap toets doen. As dit negatief is kan dit dalk menstruasie pyn wees, maar dit kan ook tekens van 'n bekken infeksie wees of urienweginfeksie wees. Miskien moet jy liewer dat jou dokter jou ondersoek as dit nie beter word nie.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20281 votes
Vote