Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Kanse van swangerskap.
Ek weet die hoof antwoord gaan wees dat ek n swangerskap toets meot vat, maar ek het gehoop iemand kan my dalk net sê wat die kanse is.
Ek was amper n jaar op die inspuiting en het toe so 2 maande terug oorgeslaan na die pil. Ek het vir die eerste keer in n jaar weee gemenstueer en 2 dae daarna saammet my ou geslaap. Dit is nou weer tyd vir my om te menstrueer want ek is al op my 4de rooi pilletjie (het net 3 oor) en begin gewoonlik op my 2de een.
So nou stres ek my natuurlik in n mik! Ek het gedink die kanse van swangerskap sal minder wees as ek dit doen net na my menstruasie, maar nou weet ek nie meer so mooi nie. Kan enige iemand asseblief hul mening lig.
Ek sal seker later vandag n toets gaan koop wanneer ek die moed bymekaar skraap!

Hallo Bekommerd
WAs jy op die pil toe julle saam geslaap het? Dan behoort jy nie swanger te wees nie?
Dr Bets
WAs jy op die pil toe julle saam geslaap het? Dan behoort jy nie swanger te wees nie?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.