Ask an expert
Question

23 May 2004

Klerksdorp
Hallo ek sit met ‘n groot probleem en is geweldig skaam daaroor. Ek is 45 jaar oud en is 210 kg .Dit is my probleem ek weet nie meer wat om te doen nie. Ek kan dood eenvoudig net nie op hou eet nie.,word wakker in die aand en gaan maak kos. Weet U dalk wat kan ek doen of laat doen wat my mediese vonds sal betaal.
Answer 566 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Deon, dit klink asof daar ‘n mediese probleem is en as jou dokter ‘n brief skryf vir die mediese fonds behoort hulle vir meeste behandelings te betaal (iets soos Reductil® sal ‘n goeie opsie wees). Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20294 votes
Vote