Ask an expert
Question

13 Oct 2008

Klier infeksie trek al by mammogram
Hi Dr, ek het so 2 maande terug klier infeksie gekry volgens my dr. Die het n sonar op my nek laat doen, dr se alles lyk reg alhowel die dimensies wat op die sonar was groot verskil het, wat my nog pla. Tydens die ondersoek het die dr n ander knop aan die ander kant van my nek gekry. Ek was baie onsteld en die dr het aangedring dat ek vir n mammogram moet gaan aangesien daar wel borskanker in my familie is, ek wag nog vir die bloed uitslae en die mammogram word in die week gedoen. Ek is bekommerd.
Answer 1,822 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lolita
Kliere in jou nek is nie almal ewe groot nie, so L gaan nie noodwendig dieselfde grootte as R wees nie. As jou dokter niks met ondersoek in jou borste gevind het nie, is dit maar net versigtigheids halwe dat hy die mammogram laat doen.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9438 votes
No
68% - 20008 votes
Vote