Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Kners op tande
My man kners vreeslik op sy tande as hy slaap. Ek wil weet wat dit veroorsaak en of daar 'n oplossing is. Ons huisdokter het 'n paar jaar terug vir hom 'n pil gegee wat hy moes drink voor hy gaan slaap in die aand (sou hom glo laat ontspan) maar dit het ook glad nie gewerk nie. Hy kners my wakker in die aand en hy het al sy 2de knersplaat wat die tandarts vir hom gemaak het. Maar dit help ook maar nie eintlik nie. Dit laat dit nie ophou nie, beskerm maar net sy tande. Help asb.
Hallo Sandra,
dit is onwillekeurig - deels gewoonte, deels stress verwant. 'n Kalmeer pilletjie behoort te help en ek sou eerder 'n homeopatiese of kruie middel soos Biral aanbeveel. Die knersplate beskerm jou tande maar laat jou soms meer kners oor dit jou irriteer! Laat jou fisio vir hom ontspannings oefeninge gee om te doen, sorg dat hy oefen om van sy stress ontslae te raak en laat hom ontspanne gaan slaap - nie nadat hy skiet&skop flieks op TV gekyk het nie - 'n warm bad voor bedtoegaan tyd en dalk rustig lees vir so 15 minute voor hy slaap kan dalk help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.