Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Kneusing op been
Middag Dokter
Ek doen n -|- ak sport. Verlede week Woensdag het ons repitiesie werk gedoen. Ek moes skop en my partner moes blok. Hy het heeltyd op dieselfde plek geblok. Die binnekant van my been net bokant my voet. Dit was seer gewees na die tyd en daar was swelling. Maar die naweek het dit my regtig gepla nie. EK het gister gewerk en toe ek by die huis kom, voel ek my voet voel vreeslik lam. Was deur die dag n bietjie seer, maar nie baie nie. Het my kous uitgetrek en gesien my voet aan die kant begin blou word. En as ek op die plek vat waar ek die heeltyd geblok is, kry ek die lam gevoel in my voet. Ek glo dit is my spiere wat n bietjie te erg gekneus is, maar hoekom so seer na n week? Ek het nie weer karate gedoen van daai Woensdag nie. En is nie weer op daai plek beseer nie...
Baie dankie vir u tyd...

Hallo Ted
die blou is eintlik bietjie bloed wat uitgelek het uit die gekneusde spier wat nou deur die spier gesak het tot in jou voet. Smeer bietjie Voltaren gel, gebruik 'n anti-inflammatoriese middel soos Neurofen en wees versigtig dat jy nou nie weer die area kneus nie. Die lam gevoel is waarskynlik omdat die senuwee ook geswel is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.