Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Koffie & Bob Martin
Toe ek jonger was het dit my nie gepla nie, maar nou dat ek ouer word, vra ek vrae: Wat kan newe effekte wees van koffie. Ek drink ongeveer 10 koppies ''n dag en ondervind glad nie dinge soos ander mense dit het nie, bv wakker bly, wakker maak, hoofpyne, ens. Is daar ''n langtermyn effek van koffie, bv iemand het vir my gese dit kan my alzheimer''s gee of ten minste my geheue negatief beinvloed. Ander vraag is oor Bob Martin. Het baie gedrink, en drink nou nog ongeveer 4 ''n dag want dit help vreeslik vir uitval hare en ook my naels. Is daar ''n langtermyn newe effek hiervan?
Dot
Koffie is bewys om voordelig te wees om parkinsons, alzheimer's en dementia te voorkom met matige inname (4 - 6 koppies per dag). Verwys na die volgende artikel vir 'n in diepte bespreking: http://en.wikipedia.org/wiki/Health_effects_of_coffee
Bob Martin tablette is vir diere gebruik en daar is nog geen studies op mense gedoen oor die ongewenste effekte op mense oor 'n lang termyn nie en daarom kan ek jou ongelukkig nie hiermee help nie.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.