Ask an expert
Question

31 Oct 2011

Kopvel - seertjies en jeuk
Hallo Dok,

My vrou het onlangs begin kla van haar kopvel wat seerplekkies het. Ek het gekyk en het plekkies gekry wat amper lyk soos ingroei hare. ‘ n Rooi knoppie en soms geel in die middle. Sy het nog nooit enige sulke problem gehad nie en het eers onlangs begin. Dit is ook nie baie nie, maar is so bietjie irriterend. Ek kan ook nie sien dat daar regtig skilfers te sien is nie… 
Is daar dalk ‘ n tipe medisinale shampoo wat mens kan probeer voordat mens nou ‘ n dokter gaan sien?
Answer 18,395 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Willem

Dit sal beter wees om eers 'n dokter te konsulteer. Dit is moontlik dat sy 'n kort kursus antibiotika benodig om ontslae te raak van infeksie van die kopvel.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19967 votes
Vote