Ask an expert
Question

07 Oct 2008

Kortisoon inspuitings
Hallo Dokter

My man het erg sinus, en gaan nou al vir die afgelope ses jaar elke jaar vir n kortisoon inspuiting vir sy sinus, en dit help wonderlik.

Ons het gehoor dit laat jou gewig optel, en dat dit meestal die terughouding van water is eerder as vet wat opgetel word. Dit kan blykbaar nie juis met oefening verminder word nie, is daar dalk n ander manier om van die water ontslae te raak?

My man is nou 30 jaar oud, en mens kan nie se hy is oorgewig nie, behalwe sy gesig het ronder geword en hy het n paar vetrolletjies bygekry in die ses jaar. Hy wil begin draf om dit af te skud. Hy weeg nou so 95 kg en is 1.86 m lank.

Baie dankie vir die hulp!

Groete

Tania
Answer 10,177 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Tania
een kortisoon inspuiting per jaar sal nie newe effekte van gewigstoename hĂȘ nie - dis net met chroniese gebruik of gebruik van langer as 'n week tot 10 dae wat dit regtig sal sigbaar word
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19856 votes
Vote