Ask an expert
Question

02 Oct 2008

Lae Bloeddruk
Ek het lae bloeddruk, en gebruik EFFORTIL PERLONG. 1p/d. Ek gebruik dit nie elke dag nie, daar gaan party keer maande om wat ek dit nie gebruik nie, en dan net iewe skielik sit ek weer met bloeddruk probleme. Ek raak duislig en lomerig, en voel net uit geput..

Nou wil ek net uitvind is lae bloeddruk gevaarlik of nie, ? Ek weet as jy hoe bloeddruk het moet jy op pas, maar wat van lae bloeddruk, wat is die gevare daarin, en moet ek my daaroor bekommer??

Dankie
Answer 8,751 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Meisie
Lae bloeddruk is nie gevaarlik nie, net deksels lastig! Jy hoef jou Effortil net te gebruik as jy simptome het.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.