Ask an expert
Question

19 Sep 2011

lae bloedruk
Hi

Ek soek asb raad vir lae bloeddruk. Ek gaan aan die bewe en raak yskoud, dan begin ek swart sien en raak flou veral op warm dae. ek het saterdag oggend flou geword en n knop op my kop geval en my arm oop gesny in die prosess. Is daar dalk asb enige iets wat ek kan doen wat dit kan verhoed in die toekoms.

Baie dankie
Answer 30,352 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sussie

Daar is ongelukkig geen medikasie beskikbaar wat lae bloeddruk kan voorkom nie. Gereelde southappies sal help om jou bloeddruk hoog te hou. Moenie vinnig opstaan nie, veral uit 'n warm bad, aangesien jou bloeddruk sal val. Jy kan Rehidrate by jou apteek koop. Dit kan help om jou beter te laat voel.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.