Ask an expert
Question

14 Aug 2007

Lengte
Goeie middag. My seun is 10 jaar oud en sy lengte is 1,20. Al sy ander maats is kop en skouer bo hom, sy boetie van 8 is amper by hom. Is daar enige iets wat ek in sy dieet kan verander, of enige iets wat ons vir hom kan gee, om bietjie vinniger te groei, hy is baie negatief oor sy lengte.
Answer 619 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Beverley
Kry hom eers by 'n pediater - daar is dalk 'n onderliggende rede soos skildklier probleem of asma of iets wat sy groei beinvloed. Sommige kinders begin eers later in hulle tienderjare rek. Sorg dat hy genoeg proteien en n goeie multivitamien daagliks inneem - stoot ook sy kalsium inname op.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19349 votes
Vote