Ask an expert
Question

11 Mar 2010

Lexamil &amp  kinder depressie
My man is al vir die laaste 3 maande op Lexamil, eers 5mg &  is ''n maand later verhoog na 10mg deur ons huisdokter. Sy het ook vir hom Wellbirtrons voorgeskryf. Hy gebruik ook Adco Zolphidem omdat hy sukkel om te slaap.
Kroniese depressie is ''n probleem in my man se familie - my skoonma is bipolê re (of dit tipe I of II is weet ek nie). Ons huisdokter sê  dat hy ''n seritonien tekort het &  dat dit oorerflik is. Ons 7 jarige seuntjie blyk ook dieselfde probleem te hê  &  ons dokter het voorgestel dat indien hy binne 6 maande nie beter voel nie, beide van hulle psigiatriese hulp sal moet kry. Ek het oorerflike IBS wat dalk sy seritonien tekort kan vererger.
Wat presies is die funksie Lexamil &  hoe werk dit?
Answer 532 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo MB
Lexamil is 'n antidepressant wat die serotonien vlakke in die brein verhoog. As jy vermoed dat jou seuntjie depressief is moet hy verkieslik 'n pediatriese psigiater sien. Kinders moet verkieslik terapie kry en nie net medikasie nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20214 votes
Vote