Ask an expert
Question

10h ago

limpflklier toetse-dringend aan die doktor
ek is baie bekommerd. ek het onlangs lelike bruin vlekke op my bene ontdek. dit was ook vreeslik geswel soos waterbene. ek het ook anxiety attacks gekry. toe is ek na 'n hospitaal spesialis waar hy my toe op pille sit om ontslae te raak van die water op my bene. dit is nog steeds vol vlekke maar die swelsel het gesak. ek was ook baie moeg voor ek die pille begin gebruik het. nou se my doktor ek moet gaan vir limpfklier toetse .wat beteken dit en hoekom moet ek gaan vir die toetse. ek is baie bekommerd laat weet my so gou as moontlik. ek moet volgende maand gaan vir die toetse. ,want ek het nie mediese fonds nie. dit word deur die staatshospitaal gedoen. moet ek liewer na 'n privaatspesialis gaan of maar wag vir die staatsdatum wat ek gekry het
Answer 780 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Janice, dit klink vir my asof hulle vermoed daar is iets fout met die limfdreinasie van jou bene. Hulle wil waarskynlik ‘n kleurstof in die limfbane spuit en dan spesiale x-strale neem om te kyk of daar êrens ‘n obstruksie is (‘n limfangiogram). As die selling nou beter is kan jy waarskynlik maar wag to jou afspraak datum. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.