Ask an expert
Question

30 Jan 2006

Maag
Ek het drie jaar gelede 'n maag operasie ondergaan. Ek het voorheen DVT in my regter been gehad en daarna weer in my linker been. Die dokters het nie daai tyd vir my gese ek moet op waferine bly nie. Ek het weer op gehou om dit te gebruik en toe beland ek in die hospitaal en is geopereer asgevolg van klont wat onder in my maag vas gesteek het. Ek het 'n maand in die hospitaal gele en is weer ontslaan. Ek het baie goed gewig opgetel en eet nou baie gesond want ek het agter gekom my maag wil nie alles verteer nie. Ek het ook baie toilet toe gegaan want ek het verskriklik baie uit gegaan. Dit het darem al verbeter , maar ek ondervind nog steeds gereeld 'n brand pyn op my maag , winderigheid en somtyds opgeswel al het ek niks geeet nie. Ek was al by drie verskillende dokters in die dorp waar ek bly maar nog niks wat vir my voor geskryf is het regtig gehelp nie. Soos ek gese het , ek heet baie gesond , my dieet bestaan uit groente weekliks, Ek neem baie vloeistof in die vorm van sappe , drink veinig gas koeldrank. Moet ek 'n spesialis gaan sien met my probleem ?

Answer 1,487 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Andre,
Ja as ek jy was sou ek 'n gastro enteroloog se opinie kry. Jou dokter behoort jou te kan verwys of kyk op easyinfo.co.za onder medical vir Gastroenterologist.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19330 votes
Vote