Ask an expert
Question

05 Sep 2011

Maagdlikheid
Goeie dag Dr

Kan ''n vrou ''n papsmeer laat doen terwyl sy steeds ''n maagd is? En kan ''n vrou se maagdlikheid verbreek word op ''n ander manier as deur gemeenskap?

Dankie
Answer 698 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Indien 'n vrou 'n maagd is, is daar nie 'n indikasie vir 'n papsmeer nie. Sy is nie blootgestel aan seksuele kontak waar sy die risiko loop om servikale displasie of karsinoom te ontwikkel nie.

'n Vrou se maagdelikheid kan gebreek word op 'n ander manier as gemeenskap, soos byvoorbeeld penetrasie met 'n instrument, soos byvoorbeeld 'n vibrator.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9425 votes
No
68% - 19881 votes
Vote