Ask an expert
Question

12 Feb 2006

Maagpyn
My dogter van 16 kla daagliks dat sy pyn op die krop van haar maag het. In die verlede wanneer sy daaroor gekla het, was dit na aan etenstyd, maar deesdae is dit lank voor etenstyd. Sy eet gesond en is lief vir haar groente en vrugte. Ek gee haar geen medikasie daarvoor nie en wil weet of ek buscopan moet gee vir verligting. Ek is raadop.
Answer 568 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Sonnie,
Sy kan gastritis of peptiese ulserasie he. Gee vir haar Mucaine 10 ml 3 maal per dag as dit seer is, laat sy skerp en suur kosse, koffie, alkohol en tabak vermy. As dit nie beter word binne 'n week nie, moet sy haar dr sien.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9378 votes
No
67% - 19422 votes
Vote