Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Mantelvlies breuk
Ek het die operasie ondergaan en het geen suur of ongemak meer nie. Ek kan alles eet.
Die Dr. het gesê ek sal net min kos kan sluk maar ek sluk enige ding en niks sit vas nie. Die operasie was 1 jaar gelede.
Kan dit wees dat iets weer losgetrek het of sal mens dit alleenlik met ''n gastroskopie sien. Baie dankie

Ria
Indien jy enige probleme of ongemak ondervind, moet jy die dokter konsulteer wat die operasie uitgevoer het.
Groete
Dr Anrich
Indien jy enige probleme of ongemak ondervind, moet jy die dokter konsulteer wat die operasie uitgevoer het.
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.