Ask an expert
Question

16 Aug 2007

Mitral Valve Prolapse
Hi Doc,

Ek het 'n verslag van die Kardioloog gesien en volgens hom het ek 'n prominente Mitral valve lek en die valve het 'n verdukking op.

Tot dusver het ek gedink ek het net 'n Mitral Valve Prolapse sindroom wat met tyd sal weg gaan.

Wat beteken dit nou eintlik? Het ek eendag Rheumatiek koors gehad - ongediagnoseerd? Sal ek eendag 'n klepvervanging moet kry? Ek is nou 32.
Answer 737 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
Dit is dalk net 'n verergering van die lek wat nou anatomiese veranderinge begin wys. Dit is nie noodwendig agv rumatiekkoors nie, ander infeksies, of oorerflike faktore kan ook 'n rol speel. Hulle sal waarskynlik die klep wil vervang as dit jou hart funksie begin negatief beinvloed en jou hartkamer rek of kry swaar om mooi saam te trek agv die lek.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19306 votes
Vote