Ask an expert
Question

30 Aug 2007

Moegheid
Goeie more. Ek sukkel met moegheid. Ek slaap net waar ek 'n plekkie kry. Ek het Sondag agter die stuur van my motor aan die slaap geraak. Ek is bekommerd, want ek het nooit energie nie!! Ek het 'n skildklier toets laat doen, maar daar is niks fout met my nie. Is daar nie ander redes vir moegheid nie. Ek is tans op medikasie vir depressie, kan dit moontlik wees dat my depressie nie onder beheer is nie? Kan die medikasie my so moeg maak? Ek sit letterlik voor my lessenaar by die werk en slaap. Ek kry net nie genoeg nie en ek bly moeg.
Answer 912 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lara
dit kan dalk jou medikasie wees, of die depressie self. Het hulle ook gekyk vir bloedarmoede of abnormale lae suiker of bloeddruk?

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.