Ask an expert
Question

15 Jan 2006

MS siekte?
Kan iemand my asb. help????????!!!!!!!!!!!!
My tannie het die MS siekte(multi-serosa of iets soos dit) wat ongeneesbaar is.
Sy is reeds op medikasie en behandelings maar ons het gehoor van medikasie wat van/in Kanada vervaardig word wat glo wonders doen! Kan enige iemand vir my sê of hulle van so iets weet en waar kan ek dit kry?
Answer 6,932 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

este Abby,
Ek is nie bewus van so iets nie, miskien weet iemand anders daarvan?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.