Ask an expert
Question

11 Nov 2008

naarheid probleem
My vrou raak ontsettend naar en net daarna het sy die vreeslikste hoofpyn wat omsit in migrane ,ook as sy deesdae vis eet raak sy baie naar wat na ' n ruk weggaan.Wat kan dit wees.
Answer 314 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Oz
Migraine gaan gewoonlik gepaard met naarheid, maar iets soos 'n maagseer of galrefluks kan dit ook veroorsaak - laat jou dokter liewer kyk
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.