Ask an expert
Question

11 Feb 2010

nagsweet
Beste dr,
My man is nou 71jaar oud. Hy het n hele paar jaar gelede n hartomleiding gehad, daarna n hartaanval, (so 16jr gelede) . Hy is op medikasie vir cholestrol, hoe triglisiriede, gout, hy lei erg aan verskillende pyne veral in sy heupe. Ek kom agter dat hy baie erge nagsweet ondervind. Ons het wel lugreeling in die slaapkamer, so ek het gewonder of dit slegs agv hitte is, of kan daar n ander oorsaak wees vir die nagsweet?
Baie dankie vir die diens wat julle hier lewer!
Answer 2,375 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lettie
Nagsweet kan 'n teken van onderliggende infeksie of inflammasie wees, mense met diabetes kan dit ook ervaar. 'n Lae Testosteroon vlak kan ook vir man iets soos "hot flushes" veroorsaak. Jou dokter sal kan kyk vir oorsake met bloedtoetse.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.