Ask an expert
Question

14 Feb 2010

nagsweet
Ek voel so jaloers - cyberdoc het vrae rondom my geantwoord maar Toemaar, ek speel net - ek besef daar is seker meer belangrike probleme as nagsweet en sal geduldig wag.
Answer 5,722 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Lettie

Soms laat val ons sisteem vrae en ek vra daarom jammer vir die laat antwoord.

Nagsweet is nie so eenvoudig soos wat 'n mens dink nie en het vele oorsake. Jy sal daarom jou dokter vir 'n volledige ondersoek moet konsulteer. Lees asseblief ook die volgende inligting wat vir jou al die moontlike redes uiteensit: http://en.wikipedia.org/wiki/Night_sweats

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.