Ask an expert
Question

13 Oct 2006

Nie swanger - wat is dan fout
Hello Doc

Ek is twee weke terug deur 'n spinnekop gebyt, en was op antibiotika, van toe af is ek verskriklik moeg, dit voel of ek nie genoeg kan slaap nie, ek kry ook hoofpyne en is vreeslik naar, maar net in die aande, en dit voel of my kop van my nek af wil val, want my nekspiere is vreeslik seer. Ek kan nie sanger wees nie, (ek borsvoed nog my dogtertjie van een jaar oud, so het nog nie weer gemenstrueer nie), maar weet ek is nie swanger want ek is te moeg om enige toenadering van my man af te aanvaar vir 'n redelike lang tyd, en as dit gebeur gebruik ons voorbehoeding.

Wat kan moontlik die fout wees
Answer 668 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Moeg
Hoe seker is jy dit was 'n spinnekop - kon dalk 'n bosluis gewees het en jy sit dalk met bosluiskoors. Vra jou dokter om tog jou bloed te toets?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.