Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Ongemak
Dr
Ek het Triphasil einde Desember gelos na 15 jaar. My periode was vanaf 4 tot 8 Januarie. Ek het so 2 dae gelede matige ongemak in die laer rug en onderste deel van die maag (buikgedeelte) - het ook 'n ligte afskeiding. Wat kan dit wees? Die gevoel in die buik is meer 'n opgeblase gevoel.

Hallo Vriendin,
As mens die pil los, neem jou liggaam so paar maande om weer in sy eie roetine te kom en kan jou menstruasie bietjie meer ongereeld, pynlik, swaarder wees. Tensy dit geel, slegruikend is, en jy seer het op jou baarmoeder is dit waarskynlik nie iets om oor te bekommer nie. Beste is maar dat jou dokter kyk as dit nie opklaar nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.