Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
ongemak en winderige
More dok,
Ek weet nie vanoggend of ek paranories is nie maar ek het van saterdag af pyn in my regter sy. Dis nie 'n brand of steek pyn nie. Ek's nie naar nie en as ek baie beweeg dan is dit asof dit weggaan. Dis net ergter in die oggend as ek opstaan. Ek weet ook wel ek is naby daai tyd van die maand want ek het al mooi dopgehou dat ek seer het onder soms en ook soms pyn in my regter sy het. Ek word 45 volgende maand en die afgelope paar maande is ek 2 maande na mekaar en dan is daar 2 maande niks meer nie. Ek is ook redelik winderige en het verskriklike seer borste. My maag is ook nie teer as ek aan hom vat nie.
Hi
Dit klink asof die pyn moontlik van jou eierstokke af kom. Veral omdat jy noem dat jou menstruasie nou meer ongereeld begin raak. Ek stel voor dat jy eerder ginekoloog toe gaan en n sonar laat doen van die uterus en eierstokke en indien jy lanklaas n papsmeer gehad het, ook daarvoor gaan. Groete en sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pound
20.88
+0.1%
Rand - Euro
18.66
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.2%
Platinum
1,025.15
+1.4%
Palladium
1,666.79
-0.2%
Gold
1,912.97
+0.0%
Silver
23.47
+0.0%
Brent Crude
82.17
-0.8%
Top 40
73,345
-0.4%
All Share
79,523
-0.4%
Resource 10
73,628
-1.4%
Industrial 25
102,800
+0.2%
Financial 15
16,476
-0.5%
All JSE data delayed by at least 15 minutes