Ask an expert
Question

12 Aug 2011

Op hou rook
Hallo Dok, ek het 4 dae terug ophou rook. Wat ek wil ivra is as ek in die aand gaan le kry ek die snaakste gevoel in my borskas (nie pyn nie) dit hou net vir ''n pae sekondes aan maar gebeur gereeld dit maak dan ek min slaap kry. is dit ontrekking simptome?
Answer 3,230 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Anna

Ek is nie seker of dit ontrekking simptome is nie. Ek sal egter nie te bekommerd wees nie, maar indien jy ander simptomes, soos kortasemheid en 'n koors ontwikkel, moet jy jou dokter konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.