Ask an expert
Question

31 Oct 2003

Oratane
Dr, Ek het vir my seun van 16jr Oratane gekry 20mg, maar tot my skok kom ek agter van al die newe effekte. Hy is bang om dit nou te begin gebruik omdat die eksamens om die draai is en hy moontlik baie moeg en bedruk kan word. Wat is al die newe effekte en waar kan ek 'n lys kry van produkte wat Vit A bevat? Help asb hierdie desperate Ma!
Answer 2,537 views
Expert
CyberDoc

01 Jan 0001

Apie, dit sal miskien ‘n wyse besluit wees om tot na die eksamens te wag. Daar is ‘n lang lys van newe-effekte – hulle word almal op die blaadjie in die dosie gelys. Jy kan net op enige medikasie wat hy neem se pamflet kyk, dit sal sê of daar vitamien A in is. Jy hoef nie regtig te bekommer oor voedsel soorte wat vitamien A bevat nie. Sterkte en laat weet maar as jy nog vrae het.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9702 votes
No
71% - 23196 votes
Vote