Ask an expert
Question

13 Aug 2007

Oratane
Hi dok. Is nou al 'n maand op Oratane 20mg, 3 saans. Volgens almal moet my vel versleg. Al wat gebeur is dat my vel ongelooflik uitdroog, selfs my kopvel het begin. Is dit normaal? Ek het nie 'n slegte aknee vel nie, net die drie "blinde puisies" wat so nou en dan op my een wang uitkom. As ek vir 6 maande op hierdie pille moet wees gaan ek seker soos 'n rosyntjie lyk teen die einde. Mag ek ophou om die pille te gebruik of moet ek dit met die dermatoloog uitklaar? Help asseblief. Ek is geweldig onseker oor wat om te doen want almal met wie ek gesels kan nie glo dat ek op hierdie pille is nie want ek het regtig nie 'n slegte vel nie. Ek wens so ek kon vir jou 'n foto van my vel stuur sodat jy kon sien of dit werklik nodig is. Dankie vir jou puik antwoorde. Ek het al raad vir vele ander skete dmv jou antwoorde ontvang.
Answer 2,576 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Karin
die droogheid is 'n bekende newe effek van oratane - as die newe effekte vir jou erger as die "siekte" is, moet jy dit heroorweeg en met die dermatoloog bespreek - dalk moet jy die dosis afbring of daarmee stop!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19425 votes
Vote