Ask an expert
Question

17 Sep 2007

ouderdom van pms
My dogter het op die ouderdom van 11 saterdag begin menstrueer. Is dit normaal om so vroeg te begin? Of moet sy liewer iemand gaan sien dat sy ondersoek kan word.
Answer 568 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo PMS
Nee dis nie noodwendig abnormaal nie, hulle kan begin van so vroeg as 9 jaar af. Hulle begin gewoonlik as hulle so oor die 40kg begin weeg. Jy kan haar na jou gyne toe neem as jy dink daar is voortydige geslagsontwikkeling.
Omtrent 8% van dogters begin al op laerskool menstrueer.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9378 votes
No
67% - 19421 votes
Vote