Ask an expert
Question

09 Apr 2003

Ozone Terapie
Daar bestaan 'n toestel op die mark wat jou bad omskep in 'n Ozone Borrel/Spa-bad deur dat ozone daarin geblaas word. Deur gereeld 'n ozone bad te neem (20 minute op 'n slag) word beweer dat dit verskeie simptome kan verlig agv die verhoogde suurstof wat in jou bloedstroom is. Kan dit werklik help met probleme soos bloedsomloop, arthritis, spierpyne, selluliet, bestryding van virusse, voorkoming van kanker ens. en kan dit effektief bydra tot die handhawing van goeie gesondheid? Ek sal graag meer inligting hieroor wil bekom.
Answer 1,604 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Lize, so vêr ek weet is niks hiervan al ooit wetenskaplik bewys nie. Dis hoogs onwaarskynlik dat dit sal werk, maar as jy vir my ‘n kopie van die artikel kan stuur na CyberDoc@mweb.co.za, sal ek vir jou daarna kyk. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.