Ask an expert
Question

29 Apr 2004

Please help! What's wrong with me?
Ek weet nie wat gaan aan met my nie - ek is die heeltyd naar, my rug en nek is seer en ek het aanhoudende hoofpyne - ek weet ek moet na 'n dokter toe gaan, maar het net nie nou op die oomblik tyd daarvoor nie. Wat kan dalk die moontlike oorsake wees?
Answer 483 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Cooks, your symptoms are not specific enough to make a diagnosis on. They may fit in with almost any kind of infection (stomach bug, gallbladder, kidneys, flu, malaria, meningitis, etc.) and a whole host of other disorders. Ag my blikskottel! Ek sien die vraag was in Afrikaans. Jammer daaroor, maar ek is seker jy verstaan dit darem. :-) As jy nog die simptome het teen die tyd wat jy hierdie antwoord kry, sou die beste wees om tog maar jou dokter te sien. In die tussen tyd kan jy iets soos Myprodol® drink vir jou pyne en Maxolon® vir die naarheid. As die simptome erger raak (veral hoë koors) moet jy jou dokter so gou as moontlik sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.