Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Procydin
Omdat ek altyd vol pyne is, Knieë en heupe, gewrigspyne, het ek vir 3 maande Procydin gebruik. Dit het geen verskil gemaak nie. Hoekom? Almal praat dan met soveel lof daarvan.
Hallo A3
Dis omdat Procydin 'n voedings aanvulling is en nog nooit met kliniese studies bewys is om te werk nie. Dis nie sleg vir jou nie, maar hulle kan nie belowe dit gaan help nie.
Het jou dokter al jig uitgeskakel?
Dis omdat Procydin 'n voedings aanvulling is en nog nooit met kliniese studies bewys is om te werk nie. Dis nie sleg vir jou nie, maar hulle kan nie belowe dit gaan help nie.
Het jou dokter al jig uitgeskakel?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.