Ask an expert
Question

20 Sep 2008

Prostaat
Help asb

Ek is onlangs met erge prostatites gediagonoseer en het n uroloog gaan sien en hy het n ' ' scope' '  op my gedoen en gesê  als is reg , maar nou 2 maande later is die pyne terug veral in die testikels . Wat kan ek doen om prostatites te voorkom en wat veroorsaak dit ?
Answer 746 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Jinx

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig is daar niks wat jy kan doen om prostatitis te voorkom nie en die oorsaak is gewoonlik bakterieel van aard. Dit moet behandel word met sterk antibiotika vir ten minste 'n periode van 14 tot 21 dae.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9438 votes
No
68% - 20023 votes
Vote