Ask an expert
Question

04 Dec 2009

pyn
Ek kry erg steekpyne in my regterkantste lies. Dit steek en is vir ' n tydjie weg en kom skielik terug. Dit het gistermiddag begin en raak erger. Ek het vanoggen hoofpyn ook en voel nie goed nie. Wat kan dit wees?
Answer 519 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Suzie

Daar is 'n magdom redes hiervoor, soos 'n besering van die liesspier of infeksie van die vel en limfnodes in die area. Ek stel daarom voor dat jy 'n dokter vir 'n volledige ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20207 votes
Vote