Ask an expert
Question

15 Feb 2010

Pyn in linker skouer/bors
Dr Bets
Ek het ' n pyn in my linker skouer, wat voel of dit deurgaan na die agterkant in my rug. As ek my asem diep wil intrek, is dit ook pynlik in daardie area. Wat kan dit wees? Dit is nou al amper die heeldag so.
Dankie
Hanri
Namibie
Answer 5,327 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Hanri
Jy het dalk inflammasie in die longvlies - dis baie keer die gevolg van 'n virus infeksie ( gewoonlik kan jy jou vinger op die kol sit wat seer is) Dit mag help om 'n anti-inflammatoriese middel te gebruik soos Voltaren of Brufen of Mypaid. As jy egter koorsig raak, hoes of kortasem word of 'n geskiedenis van diep veneuse trombose het moet jy liewer jou dokter sien
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20240 votes
Vote