Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
pyne in lyf
Hoop jy kan help, of aanduiding gee wat is fout. Ek is 46, baie gesond met geen kwale. Bloeddruk en cholestrol normaal. Het ongeveer 16 jaar terug borspyne gekry wat toe gediagnoseer us as slukdrtm sametrekkings. Nou pyn my bolyf binne by tye, borspyne, dan pyn op my vlerkie, dan pyn dit onder my arm en so kom en gaan dit. 2 weke teruf pyn in rug gehad, gedink dit n niersteen , maar uriene was skoon. Pyn verdwyn toe na so 3 dae. Geen swybrand, en dokter het 2 weke terug gese hart kink goed. Ek redelik aktief, stap baie en somtyds tot 10 km met geen nagevolge. Nou juk ek weer hier erg, dan paar minute later op ander plek, so verander dit maar meesal op bolyf. Partykeer pyn in arm en partykeer voel arm lam net om weer later 100% te wees. Wat kan fout wees?
Hi
Dit is moontlik dat jy sametrekkings/spierspasma van die diafragma/mantelvlies het. Dit kan van die simptome verklaar wat jy ervaar, veral die pyne/borspyne wat jy ervaar. Andersins moet n mens ook ondersoek instel of daar nie n senuwee is wat inflammasie in het of vasgeknyp word in die bolyf nie - die senuwee word heel moontlik vasgeknyp in die nekwerwels of die torakale werwels. Groete en ek hoop jy vind die antwoord binnekort.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Find your matric results here
search by using your examination number
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pound
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.00
+1.2%
Palladium
1,617.34
-3.0%
Gold
1,929.54
+0.0%
Silver
23.58
-1.4%
Brent Crude
87.47
+1.5%
Top 40
74,766
+0.4%
All Share
80,791
+0.4%
Resource 10
77,871
-0.4%
Industrial 25
103,872
+0.7%
Financial 15
16,281
+0.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes